Paroles Vernietig Jouself de Fokofpolisiekar

Fokofpolisiekar
  • 0.0Vous n'aimez pas les paroles de Fokofpolisiekarloading
  • Note 0.0/5 basée sur 0 avis.
  • Artiste: Fokofpolisiekar8272
  • Chanson: Vernietig Jouself
  • Langue:

Les chansons similaires

Tygerberg Vliegtuig de Fokofpolisiekar

As 'n vliegtuig sou kon val bo-op Tygerberg vanaand sou ek al my voornemings oorweeg dis makliker om in te gee voor die tradisiemasjien jou kom haal dis die gevoel van iets moet breek, dis die ingeboude...

Sporadies Nomadies de Fokofpolisiekar

Kom dans saam Ons is almal ewe skaam Kleptomanies oor blink oe en suiwer taal My vingers is al geel gekontempleer geirriteerd met die gemak wat ek in twyfel kry te dronk om te baklei lafaard maar grootprater...

Lugsteuring de Fokofpolisiekar

Die toeskouers se breindood glimlae raak te veel vir my Die pyn van verwaantheid martel al die murg by my gebeendere uit Vir almal wat onkundig is wees bly Gee vir my jou siel of ek sal hom moet steel Ek...

Tonnelvisie de Fokofpolisiekar

As hierdie bloedrooi oe kon sien hoe laat dit werklik is hoe laat ons almal is hoe kaal ons eintlik is Projekteer jou demone teen die kombers fukt van sigaretstompies en ek wou vir jou my hart maar daar's...

Leeg Lê Drome Droom de Fokofpolisiekar

Kompeteer Het ek nog n siel? Is hy besig om te skree? Ek dog ons almal probeer voorentoe beweeg My kop kap teen die ruit van die kar my oe oop en my sigaret aan Het jy dit ook gehoor? Ons paradys verdwyn tussen...

Textes et Paroles de Vernietig Jouself




Kom ons sing oor kuier op Stellenbosch
met rooiwyn en sigarette sit ons in 'n minimumveiligheidstronk
kom ons sing oor presteer in 'n sisteem van gehoorsaamheid
kom ons sing oor jou verleppende persoonlikheid
vernietig jouself
daar is 'n drang in my, 'n instinktiewe haat
vir instansies van die bewussyn, konditioneer my
die bybel van pyn
ons almal pak die kole ons almal stook die vuur
ons almal bou die mure wat idees bestry
ons is die rebelle wat misluk het
ons almal kak die reëls uit waaraan ons almal verstik het
vernietig jouself
dis moeilik om die kettings af
hulle maak dit aan jou binnegoed vas
dis moeilik om die kettings af te breek

N'hésitez pas à faire une recherche de paroles d'une chanson dont vous ne connaissez qu'un morceau de texte avec notre moteur de paroles et chansons