Paroles Die Seksuele Revolusie de Fokofpolisiekar

Fokofpolisiekar
  • 0.0Vous n'aimez pas les paroles de Fokofpolisiekarloading
  • Note 0.0/5 basée sur 0 avis.
  • Artiste: Fokofpolisiekar8272
  • Chanson: Die Seksuele Revolusie
  • Langue:

Les chansons similaires

Ek Dink Aan Jou (As Dit Reën) de Fokofpolisiekar

'N oomblik is die wêreld werd maar net die eerste een 'n dier bly 'n dier gaan slaap as jy sal beter raak as jy aan die slaap kan raak 'n dier bly 'n dier ek dink aan jou as dit reën hierdie vier...

Lugsteuring de Fokofpolisiekar

Die toeskouers se breindood glimlae raak te veel vir my Die pyn van verwaantheid martel al die murg by my gebeendere uit Vir almal wat onkundig is wees bly Gee vir my jou siel of ek sal hom moet steel Ek...

Augustus de Buckfever Underground (The)

die stories wat ek langs die pad optel is kort en ek vergeet hulle maklik jokes val in by 'n oor uit by 'n mond word doodgedruk deur 'n sigaret en dan voete as iemand nou weer eenkeer vir my vra waarom...

Augustus de The Buckfever Underground

die stories wat ek langs die pad optel is kort en ek vergeet hulle maklik jokes val in by 'n oor uit by 'n mond word doodgedruk deur 'n sigaret en dan voete as iemand nou weer eenkeer vir my vra waarom...

Aardskok de KOBUS!

die aarde is aan die brand die aardskok rol regdeur die land miermense skarrel ondergrond sonder vrug eensame aasvoá«ls stippel die lug ons hardloop hand aan hand deur die gloeiende kole op blouberg...

Textes et Paroles de Die Seksuele Revolusie




Onskuld is 'n vrug
'n droë metafoor vir ouer raak
ek stap versigtig met 'n blinddoek op

dis baie mooi as twee jong mense soen
begeerte is 'n spieëlbeeld
omstandigheid 'n luuksheid van
gesonde verstand
dis dalk onplesierig
maar die roltrap moet jy trap

onskuld is 'n vrug
'n droë metafoor wat ouer raak
ek stap versigtig met 'n blinddoek op

ons kort 'n lyer
'n bedrieër om ons op te sweep
om vir ons rigting te kan gee
en al die kenners stem ooreen

jou eie graf moet jy seker
maar self grawe
jou eie doodskis jouself maak
jou eie toespraak by jou begrafnis praat

onskuld is 'n vrug
'n vrot metafoor vir ouer raak
ek stap versigtig met 'n blinddoek op

jou breinkind gaan jou doodmaak
en almal sal verstaan
hy is uit kadawers aanmekaar geslaan

onskuld is 'n vrug
'n droë metafoor wat ouer raak
ek stap versigtig met 'n blinddoek op

N'hésitez pas à faire une recherche de paroles d'une chanson dont vous ne connaissez qu'un morceau de texte avec notre moteur de paroles et chansons