Paroles Klipgooi Glashuis de Fokofpolisiekar

Fokofpolisiekar
  • 0.0Vous n'aimez pas les paroles de Fokofpolisiekarloading
  • Note 0.0/5 basée sur 0 avis.
  • Artiste: Fokofpolisiekar8272
  • Chanson: Klipgooi Glashuis
  • Langue:

Les chansons similaires

Aardskok de KOBUS!

die aarde is aan die brand die aardskok rol regdeur die land miermense skarrel ondergrond sonder vrug eensame aasvoá«ls stippel die lug ons hardloop hand aan hand deur die gloeiende kole op blouberg...

Die Illusie Van Veiligheid de Fokofpolisiekar

Goedkoop kitssatisfaksie volgraan fase 4 mezzanine messias van die woonbuurt ek is baie bly om jou te sien opsoek na bewyse dat ek lewe laatnag plesier die res lag harder as ek ek lag nie vir flou grappe...

Jou OáƒÂ« de KOBUS!

ek het jou naam vergeet, ek het geen rede om dit te onthou die satyn van jou vel, die klank van jou stem, alles ontwyk my nou ek het jou glimlag vergeet, geen rede om dit te onthou maar ek probeer nog steeds...

Jou Oë de KOBUS!

ek het jou naam vergeet, ek het geen rede om dit te onthou die satyn van jou vel, die klank van jou stem, alles ontwyk my nou ek het jou glimlag vergeet, geen rede om dit te onthou maar ek probeer nog steeds...

Die Grootste Gaping de Fokofpolisiekar

Ons is leeg, want ons wil wees ondergrondse bourgeoisie as jy n eerlike opinie soek hou op lieg Lang strate wat soos heiligdom die ewigheid in reis as jy ooit hulp nodig het sal ek jou kan verwys Gooi...

Textes et Paroles de Klipgooi Glashuis




Moenie bang wees nie
gee jouself weg
vir absoluut niks nie
word deel van die battery
waarna niemand sal luister nie
ons is in elk geval dieselfde

koolstof kopiee
met slange vir vriende
dwelms is skelm
en het al my woorde gesteel
ons soek n podium
iets van betekenis
nou dat ons ouer is

word die rook al hoe dikker in
my longe ingeasem
doen ons Prozac in plaas van Ritalin
drink ons op jou wat sy drome kan onthou

jy's nie generies nie
ek's net pateties
dis redelik frusterend maar
ek wil net iets warm vahou
die emosionele hel
waarin ek myself bevind
nou dat ons kouer is

word die rook al hoe dikker in
ons atmosfeer in gebliksem
'n weermag hyskrane op die horison
beskerm jou deur om jouself toe te bou

vasgepleister in woonkamers
in voorstede
soek ons grasie van ons doemprofete
ek lys my nuweweeks-voornemens magteloos
verplig en beskuldig
inspirasie vasgeverf in wit
noudat ons, ons ouers is

word die rook al hoe dikker in
my longe ingeasem
doen ons Prozac in plaas van Ritalin
drink ons op jou wat sy drome kan onthou

(Thanks to Wicus for these lyrics)

N'hésitez pas à faire une recherche de paroles d'une chanson dont vous ne connaissez qu'un morceau de texte avec notre moteur de paroles et chansons