Paroles Kultuurfeestent de KOBUS!

KOBUS!
  • 0.0Vous n'aimez pas les paroles de KOBUS!loading
  • Note 0.0/5 basée sur 0 avis.
  • Artiste: KOBUS!24834
  • Chanson: Kultuurfeestent
  • Langue:

Les chansons similaires

Aardskok de KOBUS!

die aarde is aan die brand die aardskok rol regdeur die land miermense skarrel ondergrond sonder vrug eensame aasvoá«ls stippel die lug ons hardloop hand aan hand deur die gloeiende kole op blouberg...

Is Dit Nu Later? de Stef Bos

We speelden ooit verstoppertje in de pauze op het plein we hadden grote dromen want we waren toen nog klein de ene werd een voetballer de ander werd een held we geloofden in de toekomst want de meester...

Te Groot Voor Woorden de Stef Bos

haar zogenaamde vrienden komen niet zo vaak meer langs ze sturen enkel bloemen, die ruiken naar haar angst en als ze komen, houden ze hun warme jassen aan ze praten over niets, ze kijken haar niet aan zij...

Dink Harder de Buckfever Underground (The)

ek word wakker met 'n geruislose gesuis die geklop van hoewe wat in die gang af druis jasse staan rond met hande in die sakke die stof vlug terug na hul hoeke die regering in my kop word oorheers deur...

Dink Harder de The Buckfever Underground

ek word wakker met 'n geruislose gesuis die geklop van hoewe wat in die gang af druis jasse staan rond met hande in die sakke die stof vlug terug na hul hoeke die regering in my kop word oorheers deur...

Textes et Paroles de Kultuurfeestent




Ons is gyselaars in een groot kultuurfeestent

word vermaak deur mense met meer selfvertoue as talent

Ons is gyselaars in een groot kultuurfeestent

word vermaak deur mense met meer selfvertoue as talent

â€oeEk wil â€~n CD uitgee, wil h᪠dat hul my foto in Huisgenoot plaas”

â€oeEk het geen ideá« van vermaak nie, maar wil â€~n video instuur vir Geraas”

En sy eerste treffer klink so

Ons is gyselaars in een groot kultuurfeestent

word vermaak deur mense met meer selfvertoue as talent

Elke Jan Rap en sy maat het â€~n CD op die rak

Ons verstik aan al die "treffers" hoe belaglik of hoe swak

â€oeMy drome is onrealisties, ek's onder die indruk dat my beker oorloop”

â€oeMaar ek weet as ek ou liedjies kan oorsing sal hordes mense dit steeds koop”

En sy tweede trefferklink so

Elke dag â€~n nuwe uitreiking, hoe nootvas of hoe plat

As jou pa die geld het kan jy maar die vonke laat spat

Die dam word al hoe voller en ons breine al meer leeg

Van die hordes mans en vroue wat musiekverkragting pleeg

Ons is gyselaars in een groot kultuurfeestent

word vermaak deur mense met meer selfvertoue as talent

Ons is gyselaars in een groot kultuurfeestent

word vermaak deur mense met meer selfvertoue as talent

N'hésitez pas à faire une recherche de paroles d'une chanson dont vous ne connaissez qu'un morceau de texte avec notre moteur de paroles et chansons